Login    
Skip Navigation Links

 
 

27 Januarie 2012

Logo 
Links 
SideShow 


Kleuter help ouma ná wrede aanval

’n Klein seuntjie was nog vas aan die slaap terwyl sy ouma langs hom deur vyf mans in haar huis op Mookgophong aangeval is.

Die vrou, wie se keel met ’n lemmetjie ... Lees verder

1

Nuus

~/WebImages/WWW.DIEPOS.COM/Uploaded/27 January 2012/skoolhoof.jpg

Principal refuses to leave office despite court order

The Education Labour Relations Council (ELRC) awarded the position of principal of the Susan Strijdom School in Modimolle to Ms Isabel Boshoff from 14 December 2011.

Even though a court order was issued, the ... Lees verder


~/WebImages/WWW.DIEPOS.COM/Uploaded/27 January 2012/mathale.jpg

Mathale se kop geëis ná geldkrisis

As die verslae van senior regeringsamptenare oor die Limpopo-skandaal feitelik waar is, staan een ding soos’n paal bo water en dit is dat mnr. Cassel Mathale uit sy pos as die premier van Limpopo moet bedank.

Lees verder


~/WebImages/WWW.DIEPOS.COM/Uploaded/27 January 2012/onderstelbreek.jpg

Groot konsternasie ná onderstel breek

Die onderstel van ’n swaarvoertuig se drie-as wa het in die Alma-omgewing op die pad tussen Modimolle en Vaalwater gebreek en groot konsternasie veroorsaak.

Dié voorval het op Woensdagoggend, 18 Januarie, ... Lees verder


Sindikaat steel dokter se 4x4 by begrafnis

’n Dokter van Bela-Bela is een van minstens drie mense wat die afgelope naweek by ’n begrafnis in Pretoria die slagoffer van ’n sindikaat voertuigdiewe was.

Dr. Meyer de Jonge het aan Die Pos gesê: "Ek en my ... Lees verder


~/WebImages/WWW.DIEPOS.COM/Uploaded/27 January 2012/melindabam.jpg

Mej. Suid-Afrika se ‘oupie en oumie’ op Modimolle

Die nuwe Mej Suid-Afrika, Melinda Bam (22), se trotse grootouers, past. Marius van Heerden en sy vrou, me. Maria, woon op Modimolle.

"Ons is maar haar oumie en oupie," het me. van Heerden aan Die Pos gesê. ... Lees verder


~/WebImages/WWW.DIEPOS.COM/Uploaded/27 January 2012/cheetahs.jpg

Local nature reserve proud owners of cheetahs

Mabula Private Game Reserve is now the proud owner of two male cheetahs.

It is the first time ever that cheetahs have been introduced to this private game reserve on the outskirts of Bela-Bela.

Lees verder


5

Boerdery

~/WebImages/WWW.DIEPOS.COM/Uploaded/27 January 2012/vuur.jpg

Boere moet nou al brandbane begin voorberei

As boere van die Waterberg-distrik nie hierdie winter met ’n groot kopseer wil sit nie, moet hulle nóu al brandbane begin voorberei en in stand hou.

Dié tydige waarskuwing kom van die brandbeskermingsvereniging ... Lees verder


6

Veiligheid

~/WebImages/WWW.DIEPOS.COM/Uploaded/27 January 2012/illegal.jpg

Valke ondersoek nou omstrede ruiltransaksie

Die polisie se elite-ondersoekeenheid, die Valke, en pres. Jacob Zuma se spesiale onder-soekeenheid, die SIU, het die week op Bela-Bela ’n ondersoek begin ná die omstrede grondruiltransaksie waaroor Die Pos verlede week berig ... Lees verder


~/WebImages/WWW.DIEPOS.COM/Uploaded/27 January 2012/smal.jpg

Smal wéér aangekeer oor skaars broodbome

Die vermeende broodboomstroper en -handelaar, mnr. Frederik "Tiny" Small, wat in Mei 2011 naby Mookgophong aangekeer is en nog op borg uit is, is op Dinsdagnag, 17 Januarie, wéér deur die polisie by Queenstown aangekeer.

Lees verder


~/WebImages/WWW.DIEPOS.COM/Uploaded/27 January 2012/hitwomah.jpg

Polisie ingeroep ná klap

’n Vrou van Modimolle het ’n onverwagte taai klap by ’n lid van die publiek gekry tydens ’n sakebesoek in die middedorp.

Me. Frankie McGregor, sekretaresse van me. Nadia Ferreira, was onderweg om Ferreira ... Lees verder


Kommer oor nuwe taxi-staanplek

Inwoners met wonings aangrensend aan die graseiland in Thabo Mbekiweg en Strydomstraat op Modimolle is raadop sedert taxi-eienaars hul voertuie daar begin parkeer het.

Mnr. Frans Roos, ’n sake-eienaar in dié ... Lees verder


4

Hoofartikel

Skuldiges moet gelooi word

Die nuus dat Limpopo se geldsake ’n gemors is, het die afgelope week miskien vir mense in ander provinsies as ’n groot skok gekom, maar beslis nie vir inwoners van die provinsie self nie.

Lees verder


3

Briewe

Die kunste wat ons wegvoer...

Die Christelike Maatskaplike Raad (CMR) Warmbad het die Abrakadabra Kunstefees vanaf 2008 tot 2011 aangebied.

Dit was elke jaar vir ons ’n groot voorreg om hierdie heerlike kuns- en kultuurgeleentheid vir die ... Lees verder


Wykskomitee se kommer

Die wykskomitee van Wyk 4 het tydens hul vergadering op 20 September en 7 Desember verlede jaar verskeie probleme op die dorp bespreek.

Iets wat nooit op raadsvlak bespreek word nie, is die besetting van ... Lees verder


Web : nuusweb.com